Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vuurpyl

Hierdie artikel handel om die voertuig. Vir die plant, sien Vuurpyl (plant).
'n Redstonevuurpyl, deel van die Mercury-program.

'n Vuurpyl is 'n voertuig, missiel of vliegtuig wat aangedryf word deur die uitspuiting van snelbewegende uitlaatgasse van die binnekant van 'n vuurpylenjin. Die uitlaatgas kom van 'n aandryfmiddel.

Daar is baie verskillende tipes vuurpyle. Die vuurpyle verskil in grootte – dit kan wissel van 'n modelvuurpyl vir kinders tot die enorme Saturn V wat vir die Apollo-program gebruik is.

Die meeste vuurpyle word chemies aangedryf deur middel van 'n binnebrandenjin. Die dryfmiddel kan 'n vaste stof, vloeistof, of 'n mengsel van die twee wees. Sommige vuurpyle verkry hulle aandrywingsenergie van ander bronne as chemies, byvoorbeeld stoomvuurpyle wat superverhitte water in snelbewegende stoom omskep en die vuurpyl voortdryf. Sulke vuurpyle maak gebruik van buitebrandenjins.


Previous Page Next Page






Rakete ALS Codete AN صاروخ Arabic صاروخ ARY صاروخ ARZ Cohete AST Raket AZ راکت AZB Ракета BA Ракета BE

Responsive image

Responsive image