Tindareos | |
---|---|
Koning van Sparta | |
Opvolger | Menelaos |
Vrou | Leda |
Kinders | Kastor Klitemnestra Timandra Foibe Filonoë Helena (stiefdogter) Polluks (stiefseun) |
Vader | Oibalos of Perieres |
Moeder | Gorgofone |
Tindareos (Grieks: Τυνδάρεος) was in die Griekse mitologie ’n koning van Sparta. Hy was die seun van Oibalos (of Perieres) en Gorgofone.