Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Thetis

Thetis

Thetis (Grieks: Θέτις) is ’n karakter in die Griekse mitologie. Sy was ’n seenimf, een van die 50 Nereïdes.

Een van die mites waarin sy 'n hoofrol in speel is die verkragting van Thetis. Zeus wil haar hê, maar daar is 'n voorspelling dat haar kind magtiger as sy pa sal wees. Hy moedig daarom Peleus, 'n sterweling. aan om met haar te trou. Sy weier egter en daarna verkrag hy haar. Sy veg met hom en verander in 'n vlam, in water, 'n leeuin en in 'n slang, maar hy hou vol. Uiteindelik kry sy 'n baba van hom, wat Achilles genoem word, die groot held van die Ilias. [1]

  1. "suppressed histories" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2013. Besoek op 3 Augustus 2017.

Previous Page Next Page






ثيتس Arabic Fetida (nereida) AZ Фетыда BE থেটিস Bengali/Bangla Thetis BR Tetida (grčka mitologija) BS Tetis (mare d'Aquil·les) Catalan Thetis Czech Thetis Danish Thetis (Mythologie) German

Responsive image

Responsive image