Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Spica

Spica
Spica se ligging (in die rooi sirkel).
Spica se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Maagd
Bayer-naam Alpha Virginis
Spektraaltipe B1 V[1] (B1 III-IV + B2 V)[2]
Soort Dubbelster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 13h 25m 11.579s[3]
Deklinasie -11° 09′ 40.75″[3]
Skynmagnitude (m) 0,97[4] (0,97-1,04[5])
Absolute magnitude (M) -3,55 (-3,5/-1,5)[6]
B-V-kleurindeks  -0,23[4]
U-B-kleurindeks  -0,94[4]
Besonderhede
Komponent 1 Primêre ster
Massa (M) 11,43±1,15
Radius (R) 7,47±0,54
Ligsterkte (L) 20 512+5 015−4 030
Temperatuur (K) 25 300±500
Rotasiespoed (km/s) 165,3±4,5
Komponent 2 Sekondêre ster
Massa (M) 7,21±0,75
Radius (R) 3,74±0,53
Ligsterkte (L) 2 254+1 166−768
Temperatuur (K) 20 900±800
Rotasiespoed (km/s) 58,8±1,5
Eienskappe
Afstand (ligjaar) 250 ± 10
Ouderdom (jaar) 12,5 miljoen
Veranderlikheid β Cep + Ovaal[5]
Ander name
Azimech, Alaraph, Alpha Virginis,
67 Virginis, HR 5056, BD-10°3672,
HD 116658, GCTP 18144, FK5 498,
CCDM 13252-1109, SAO 157923, HIP 65474[7]
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Spica (ook bekend as Alpha Virginis of α Vir) is die helderste ster in die sterrebeeld Maagd en een van die 20 helderste sterre in die naglug. Volgens parallaksmetings is dit sowat 250 ± 10 ligjare van die Son af.[3] Dit is ’n spektroskopiese dubbelster en ’n roterende ovaalvormige veranderlike: ’n stelsel waarvan die twee sterre so na aan mekaar is dat hulle ovaalvormig eerder as rond is en wat net deur hulle spektrums van mekaar onderskei kan word. Die primêre ster is ’n bloureus en Beta Cephei-veranderlike.

Spica, Arcturus en Denebola (of Regulus, na gelang van die bron) is deel van die asterisme Lentedriehoek.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named johnson
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named bsc
  3. 3,0 3,1 3,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named van Leeuwen2007
  4. 4,0 4,1 4,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ducati
  5. 5,0 5,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ruban
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mnras151
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named simbad

Previous Page Next Page






السماك الأعزل Arabic Spica AST Spika AZ Спіка BE Спика Bulgarian Spika (zvijezda) BS Spica Catalan Spica Czech Spica Danish Spica German

Responsive image

Responsive image