Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sonde

Die teologiese begrip van sonde verwys na 'n skeuring tussen God en mens. Die skeuring word as gevolg van etiese en morele wangedrag teweeggebring.

In verskillende godsdienste is sonde 'n ernstige of minder ernstige daad teen die moraliteit van die godsdiens. Die term impliseer 'n verwydering van en belediging van God, wat algemeen in geglo word as die "hoogste goeie". Die term word meestal in Judaïsme, Christendom en Islam gebruik, maar nie in godsdienste soos Boeddhisme en in geloofstelsels waar daar geen persoonlike godheid is nie. Sonde is dikwels nou verweef met die godsdienstige betekenis van skuld.


Previous Page Next Page






Dausa ACE خطيئة Arabic Pecáu AST Jucha AY Günah AZ Grieks BAT-SMG Kasalan BCL Грэх BE Грэх BE-X-OLD Грях Bulgarian

Responsive image

Responsive image