Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Skutblaar

Papieragtige en blaaragtige skutblare aan die hanekam. Al die blare op die foto is skutblare.

’n Skutblaar is in plantkunde ’n aangepaste of gespesialiseerde blaar wat veral verbind word met die voortplantingstelsel soos ’n blom, groeias of teëlskub. Skutblare verskil dikwels, maar nie altyd nie, van die gewone blare. Hulle kan kleiner of groter wees of ’n ander kleur, vorm of tekstuur hê. Hulle lyk gewoonlik ook anders as die res van die blom, soos die kroon- en kelkblare. ’n Plant met skutblare word skutblaardraend genoem.


Previous Page Next Page






قنابة Arabic Bráctea AST Прыкветак BE Brakteja BS Bràctea Catalan Listen Czech Tragblatt German Bract English Brakteo EO Bráctea Spanish

Responsive image

Responsive image