Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Samoa-eilande

Samoa-eilande
Inheemse naam: Samoan Islands
Ligging van die Samoa-eilande
Ligging van die Samoa-eilande
Geografie

Ligging Stille Oseaan
Koördinate 14°16′S 171°12′W / 14.267°S 171.200°W / -14.267; -171.200

Totale eilande 14
Hoofeilande Upolu
Oppervlakte 3 030 vk km

Administrasie
Vlag van Samoa Samoa

Hoofstad Apia
Grootste stad Apia (38 800)

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Eilandgebied Vlag van Amerikaans-Samoa Amerikaans-Samoa
Hoofstad Pago Pago
Grootste stad Pago Pago (11 500)

Demografie
Bevolking 250 100

Kaart van die Samoa-eilande

Die Samoa-eilande (Engels: Samoan Islands) bestaan uit die land Samoa en die eilandgebied Amerikaans-Samoa, tussen Hawaii in die noorde en Nieu-Seeland in die suide. Die eilande is in die suide van Tokelau en in die noorde van Niue, in die weste van die Cookeilande en in die ooste van Tonga en Wallis en Futuna geleë. Die Samoa-eilande het 'n bevolking van 250 100 in 2001 gehad het het 'n oppervlakte van 3 030 km².

Dele van die eilande is deur Louis Antoine de Bougainville in 1768 ontdek. In 1899 is die eilandgroep tussen die VSA en die Duitse Keiserryk verdeel. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is die westelike eilande deur Nieu-Seeland beset, wat deur die Volkebond 'n mandaat oor die eilande ontvang het. Hierdie eilande het op 1 Januarie 1962 onafhanklik geword, terwyl die Amerikaanse deel 'n afhanklike gebied gebly het.


Previous Page Next Page






جزر ساموا Arabic Archipiélagu de Samoa AST Samoa (arxipelaq) AZ Самоа (астравы) BE Inizi Samoa BR Illes Samoa Catalan Samoa Islands (pulo) CEB Samojské ostrovy Czech Ynysoedd Samoa CY Samoaøerne Danish

Responsive image

Responsive image