Reuseluidier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Folivora (partim)
|
Families | |
|
Reuseluidiere of grondluidiere is ’n uiteenlopende groep uitgestorwe luidiere van die soogdier-superorder Xenarthra. Die terme verwys na die grootte van die uitgestorwe diere in teenstelling met hedendaagse mediumgroot boomluidiere. Die term "grondluidier" beteken egter nie alle uitgestorwe spesies het op die grond gehou nie.[1]