Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Numeri

Rembrandt van Rijn: Bileam en sy eselin (Numeri 22:22-35)

Numeri (Grieks Ἀριθμοί, Arithmoi = getalle; Hebreeus bemidbar בְּמִדְבַּר = in die woestyn) is die vierde boek van die Hebreeuse Bybel. Die naam Numeri verwys na die sensusgetalle in die eerste deel van die boek. Dit word gevolg deur 'n verskeidenheid rigtingwysers vir die volk Israel se eiesoortige lewenswyse en 'n beskrywing van die tweede Paasfeesviering. Vervolgens word die trek van Sinaiberg af tot by Paran beskryf. Die trek is gekenmerk deur die volk se opstandigheid teen die Here en die Here se troue sorg vir hulle. Die rebelsheid van die volk word uiteindelik gestraf. Die volk Israel moet veertig jaar lank in die woestyn bly. Dan trek die volk om Edom en Moab tot by die Jordaanrivier.

Die eerste sinne van die boek is:

Die Here het met Moses gepraat in die tent van ontmoeting in die Sinaiwoestyn. Dit was op die eerste dag van die tweede maand, in die tweede jaar nadat Israel uit Egipte weggetrek het.


Previous Page Next Page






ኦሪት ዘኊልቊ AM Libro d'os Numeros AN سفر العدد Arabic ܣܦܪܐ ܕܡܢܝܢܐ ARC سفر العدد ARZ Númberos AST Saylar (Tövrat) AZ Numeri BAR Buku 4 Musa BBC Кніга Лічбаў BE

Responsive image

Responsive image