Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Miljard

Miljard is die woord vir duisend miljoen of 1 000 000 000 (109). Die SI-voorvoegsel vir ’n miljard is giga, afgekort as G. Voorbeeld: 1 GG = 1 gigagreep (gigabyte) = 1 miljard grepe. Die ontbinding van 1 miljard in priemfaktore is: 1 000 000 000 = 29 × 59.

In Engels word dié getal billion genoem, wat nie met die Afrikaanse woord biljoen verwar moet word nie. ’n Biljoen is duisend miljard of 1 000 000 000 000 (1012). Die rede vir die verskil in die name is omdat twee verskillende stelsels, die kort en die lang skaalverdeling, in verskillende dele van die wêreld gebruik word. In Afrikaans word die "lang skaal" gebruik en in Engels die "kort skaal".


Previous Page Next Page






1000000000 (عدد) Arabic 1000000000 (ܡܢܝܢܐ) ARC 1.000.000.000 ARY 1000000000 (ədəd) AZ Мільярд BE Мільярд BE-X-OLD Милиард Bulgarian বিলিয়ন Bengali/Bangla Milijarda BS Тэрбүм BXR

Responsive image

Responsive image