Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Klem-in-die-kaak

Klem-in-die-kaak
Tetanus
Klassifikasie en eksterne bronne
Spierspasmas (spesifiek opisthotonos) in 'n persoon met tetanus.
Spierspasmas (spesifiek opisthotonos) in 'n persoon met tetanus.
ICD-10 A33-A35
ICD-9 037, 771.3
DiseasesDB 2829
MedlinePlus   000615
eMedicine emerg/574
MeSH D013742
Mediese waarskuwing

Klem-in-die-kaak of tetanus is 'n nie-aansteeklike siekte wat deur bakteriese toksien of gifstof (neurotoksien tetanospasmin) veroorsaak word. Die senuweestelsel van hoofsaaklik perde en skape en soms beeste, bokke, varke en mense, en by uitsondering honde en katte, word aangetas. Tetanus kan pynlike spierspasmas in die kou- en nekspiere van mense veroorsaak.[1] Spasmas mag ernstig genoeg wees om beenbrekings te veroorsaak.[2] Ander simptome van tetanus kan koors, sweet, hoofpyn, sluk probleme, hoë bloeddruk, en 'n vinnige hartklop insluit.[1][2] Aanvang van simptome is tipies drie tot een-en-twintig dae na infeksie. Herstel kan maande duur. Sowat tien persent van die gevalle is noodlottig.[1]

Tetanus sterftes per miljoen mense in 2012
██ 0-0██ 1-1██ 2-3██ 4-8██ 9-13██ 14-28██ 29-151
  1. 1,0 1,1 1,2 Atkinson, William (Mei 2012). Tetanus Epidemiology and Prevention of Vaccine-Preventable Diseases (12 uitg.). Public Health Foundation. pp. 291–300. ISBN 9780983263135. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2015. Besoek op 12 Februarie 2015.
  2. 2,0 2,1 "Tetanus Symptoms and Complications". cdc.gov (in Engels). 9 Januarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 12 Februarie 2015.

Previous Page Next Page






Tetanos AN كزاز Arabic ধনুষ্টংকাৰ AS Tétanu AST Tetanus AZ کوزاز AZB Tetanus BCL Слупняк BE Слупняк BE-X-OLD Тетанус Bulgarian

Responsive image

Responsive image