Kleinrietreier | |
---|---|
'n Onvolwasse kleinrietreier | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | I. minutus
|
Binomiale naam | |
Ixobrychus minutus (Linnaeus, 1766)
|
Die kleinrietreier of woudapie is 'n skaars standvoël en besoeker. Dit is 'n klein spesie met 'n kort nek en lang snawel.