Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Inkatoubrug

Inkatoubrûe is eenvoudige brûe wat oor klowe en riviere (pongos) gebou is deur die Inkaryk. Die brûe is 'n integrale deel van die Inca padstelsel en illustreet Inca innovasie in ingenieurswese. Brûe van hierdie tipe is nuttig aangesien die Inca mense nie oor die gebruik van wielvervoer beskik het nie - verkeer was beperk tot voetgangers en vee.[1]

  1. Brown, Dale (1992). Incas: Lords of Gold and Glory. New York: Time-Life Books. p. 98. ISBN 0-8094-9870-7.

Previous Page Next Page