Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Habitat

'n Wildevark in sy natuurlike habitat. Hierdie spesie is gebruik vir die makmaking van varke.

'n Habitat beskryf die plek waar diere en plante lewe. Verskillende tipes diere en plante kan dieselfde habitat deel. In so 'n geval word dit 'n biotoop genoem. 'n Habitat kan ook 'n ekostelsel of 'n bioom genoem word. Ekostelsels ontstaan wanneer verskeie lewende en nie-lewende dinge in 'n habitat saamwerk. 'n Habitat is ook bekend as 'n woonplek.

Dit maak sin dat ’n bepaalde samestelling van diere en plante in dieselfde habitat leef. Sekere voedsel- en omgewingsfaktore lok ’n kombinasie van insekte, voëls en ander diere na ’n gedeelde gebied. Die samestelling begin dus met ’n aanbod van sekere plante en -kombinasies, plantvreters (soos bokke, hase en ander herbivore) wat daarvan leef en uiteindelik dalk self die slagoffers van roofdiere (karnivore) kan word.


Previous Page Next Page






Habitat AN موطن Arabic Hábitat AST Yaşayış sahəsi AZ Месцапражыванне BE Местообитание Bulgarian हैबिटाट BH Habitat BJN Hàbitat Catalan Habitat Danish

Responsive image

Responsive image