Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Brug

Die Bloukransrivierbrug.
Die Van Stadenskloofbrug.

'n Brug is 'n struktuur tussen twee punte wat oor 'n oop spasie of gaping strek. Brûe word algemeen gebruik om verkeer oor obstruksies soos riviere, valleie of paaie te dra. Brûe laat voetgangers, karre en treine toe om sulke obstruksies te oorkruis. Volgens funksie kan 'n brug as 'n pad-oor-padbrug, pad-oor-spoorbrug, rivierbrug, ens. gekategoriseer word.

Meeste brûe is vaste strukture. Daarteenoor is militêre brûe gewoonlik draagbaar sodat dit maklik rondbeweeg en waar nodig ontplooi kan word.

Brûe word oor die algemeen van beton en staal (vroeër gietyster) vervaardig. Ander materiale, soos hout en bamboes word soms vir kleiner of korter brûe gebruik.

'n Brug bestaan uit twee dele, naamlik die:

  • oorbou, waaroor die verkeer beweeg; en
  • onderbou, die pilare en fondasies wat die brug ondersteun.

Previous Page Next Page






Brücke ALS ድልድይ AM Puent AN Ogogo ANN पुल ANP جسر Arabic ܓܫܪܐ ARC كوبرى ARZ Ponte AST Chaka AY

Responsive image

Responsive image