Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Blaas

Blaas
Inligting en eksterne bronne
Die manlike en vroulike blaas.
Die manlike en vroulike blaas.
Inligting
Latyn vesica urinaria
Stelsel Urinestelsel
Ligging Bekken
Slagaar Boonste blaasslagaar
Onderste blaasslagaar
Naelslagaar
Skaamslagaar
Eksterne bronne
MeSH D001743
FMA 15900

Die blaas is ’n hol, spieragtige orgaan in mense en sommige ander diere wat urine van die niere versamel en berg voordat dit tydens urinering die liggaam verlaat.

In mense is die blaas ’n elastiese orgaan wat op die bekkenvloer geleë is. Urine kom deur die ureter of urineleier die blaas binne en verlaat dit deur die uretra of urinebuis. ’n Menslike blaas hou gemiddeld tussen 300 en 500 ml voordat ’n drang ontstaan om die blaas te ledig. Dit kan egter aansienlik meer hou.[1][2]

  1. Boron, Walter F.; Boulpaep, Emile L. (2016). Medical Physiology. 3: Elsevier Health Sciences. p. 738. ISBN 9781455733286. Besoek op 1 Junie 2016.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek (link)
  2. Walker-Smith, John; Murch, Simon (1999). Cardozo, Linda (red.). Diseases of the Small Intestine in Childhood (4 uitg.). CRC Press. p. 16. ISBN 9781901865059. Besoek op 1 Junie 2016.

Previous Page Next Page






Harnblase ALS Vuixiga AN مثانة Arabic ܫܠܦܘܚܬܐ ARC Vexiga urinaria AST Yaq'allachi AY Sidiklik AZ Pūslie (kūns) BAT-SMG Мачавы пузыр BE Мачавік BE-X-OLD

Responsive image

Responsive image