Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Bed

"Die bed", deur Toulouse Lautrec (1893).
'n Enkelbed. Dit behoort waarskynlik aan 'n student, want dit is lanklaas opgemaak!

'n Bed is 'n meubelstuk wat gebruik word om op te slaap. Dit bestaan tipies uit 'n staanstuk, met 'n matras en beddegoed daarop (soos kussings, lakens en dekens). Beddens word meestal in slaapkamers aangetref, maar mens kry ook opslaanbare bed-banke waarop beide gesit en geslaap kan word. Hoewel dit nie die primêre gebruik vir 'n bed is nie, word dit soms vir ander doeleindes ingespan, as voorbeeld kan kinders daarop rits en volwassenes kan dit vir seksuele omgang gebruik.

Die woord bed word ook as 'n eenheidsmaat gebruik as daar na die kapasiteit van byvoorbeeld 'n hospitaal of ouetehuis verwys word.


Previous Page Next Page






Peuratah ACE Bett ALS Leito AN سرير Arabic বিচনা AS Cama AST Çarpayı AZ Карауат BA Luova BAT-SMG Katre BCL

Responsive image

Responsive image