Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Baba

’n Baba (van die Maleise baba of moontlik Engelse baby)[1] is die jong nakomeling van ’n mens. Die term word ook gebruik vir ’n kleinserige persoon of nielewende vertroeteling.[2]

’n Pasgeborene is ’n baba wat net ure of dae oud is. Voor geboorte word daarna as ’n fetus verwys. Die term "baba" word gewoonlik gebruik vir ’n kind wat tot ’n jaar oud is; definisies verskil egter en kan kinders tot sowat twee jaar insluit. Wanneer ’n baba begin loop, word die term kleuter eerder gebruik.

  1. "Baba" in die Etimologiewoordeboek van Afrikaans. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 20 Oktober 2020.
  2. "Baba" in die HAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 20 Oktober 2020.

Previous Page Next Page






رضيع Arabic مومو ARY Ñácaru AST Wawa AY Körpə AZ کؤرپه AZB Buzal BAR Umboy BCL Немаўля BE Немаўля BE-X-OLD

Responsive image

Responsive image