Vlakvark

Vlakvark
’n Manlike vlakvark in die Tarangire Nasionale Park in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Suidae
Genus:
Phacochoerus
Spesie:
P. africanus
Binomiale naam
Phacochoerus africanus
(Gmelin, 1788)
Subspesies

4, sien teks

██ Verspreiding van die vlakvark██ Moontlike verspreiding of foutiewe waarneming
Skedel van 'n vlakvark

Die vlakvark (Phacochoerus africanus) is 'n wilde lid van die varkfamilie wat in Afrika voorkom.

Volwasse vlakvarke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm en weeg tussen 70 en 100 kg. Vlakvarke het 'n kenmerkende voorkoms, met twee slagtande wat tot 61 cm lank kan word. Vratagtige uitgroeisels is sigbaar op hulle groot gesigte.

Vlakvarke kan vinnig hardloop, met 'n snelheid tussen 30 en 50 km/h. Wanneer 'n vlakvark weghardloop, hou hy sy stert penorent.

Die wyfie, of sog, is drie maande dragtig, waarna sy tot ses kleintjies in November of Desember baar. 'n Vlakvark het 'n moontlike lewensduur van 20 jaar.

  1. Cumming, D.H.M. (2008). Phacochoerus africanus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 5 April 2009.

Vlakvark

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne