In Romeinse mitologie en godsdiens, is Quirinus ( ,[1] Sjabloon:IPA-la) 'n vroeë god van die Romeinse staat. In Augustaanse Rome, was Quirinus ook 'n epithet van Janus, as Janus Quirinus.[2]
- ↑ "Quirinus". Collins Dictionary. Besoek op 24 September 2014.
- ↑ In the prayer of the fetiales quoted by Livy (I.32.10); Macrobius (Sat. I.9.15);