N7 (Suid-Afrika)

Nasionale roete N7 shield

Nasionale roete N7
Die N7 noord van Vanrhynsdorp
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL
Lengte666 km (414 mi)
Belangrike aansluitings
Suidpunt N1 in Kaapstad
  N14 by Springbok
NoordpuntB1 aan die Namibiese grens by Vioolsdrif
Ligging
StedeKaapstad
DorpeMalmesbury
Clanwilliam
Vredendal
Springbok
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
N6N8
Die N7 noord van Vanrhynsdorp, Wes-Kaap.
Die N7 naby Springbok, Namakwaland.

Die N7 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Kaapstad in die Wes-Kaap met Vioolsdrif, Noord-Kaap. [1]

  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding (Report). Nasionale Departement van Vervoer. Archived from the original on 6 Junie 2014. https://web.archive.org/web/20140606100245/http://www.transport.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=5qOHvOI4KuY%3d. Besoek op 1 September 2014. 

N7 (Suid-Afrika)

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne