Malgasse

Hierdie artikel handel oor die seevoël. Vir die etniese groep in Madagaskar, sien Malgasse (volk).

Malgasse
Tydperk: 47–0 m. jaar gelede
Morus bassanus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Sulidae

Genus
Sinonieme

Pseudosulidae

Malgasse (familie Sulidae, ook Pseudosulidae genoem) is groot seevoëls met sterk, spits snawels en groot vlerke. Hulle is oor die algemeen wit en swart of bruin. By verskeie spesies is die kaal vel aan die kop, keel en pote helderkleurig, en hul tone is geweb. Malgasse kom in gemagtigde en tropiese-seegebiede voor. Op die eilande voor die Suider-Afrikaanse kus word twee spesies aangetref.


Malgasse

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne