Leon van Wyk | |
Burgemeester van die George Plaaslike Munisipaliteit
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2020 | |
Vise | Charlotte Clarke |
---|---|
Voorafgegaan deur | Melvin Naik |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Leon David van Wyk 26 Januarie 1956 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Leon David van Wyk (gebore 26 Januarie 1956) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Demokratiese Alliansie (DA). Sedert 22 Mei 2020 dien hy as die burgemeester van die George Plaaslike Munisipaliteit. Hy het vir korrupsie-beskuldigde Melvin Naik opgevolg. Van Wyk was voorheen lid van die burgemeesterskomitee vir finansies.