Kleinmond | |
---|---|
Dorp | |
'n Uitsig oor Kleinmond | |
Koördinate: 34°21′S 19°02′O / 34.350°S 19.033°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Overstrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,13 km2 (2,75 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 634 |
• Digtheid | 930/km2 (2 400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 36.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 27.6% |
• Swart mense | 34.8% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 60.1% |
• Xhosa | 25.5% |
• Engels | 7.6% |
• Suid-Sotho | 3.2% |
• Ander | 3.5% |
Poskode (strate) | 7195 |
Poskode (posbusse) | 7195 |
Skakelkode | 028 |
Webwerf | www.kleinmondtourism.co.za |
Kleinmond, 'n kusdorp in die Wes-Kaap se Overbergstreek, is een van die dorpe in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit en is geleë tussen Bettysbaai en Hawston naby Hermanus. Die R44 provinsiale pad gaan deur die dorp.