Kennetjie

Kennetjie is 'n kinderspel wat gewoonlik deur kinders gespeel word. Aangesien die spel redelik gevaarlik is, is dit gereeld deur skoolhoofde van die speelgrond verban. Dit is 'n ingewikkelde spel met baie reëls. Kennetjie is moontlik gedeeltelik afkomstig van een of meer van die weergawes van Tip-cat.


Kennetjie

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne