Hessequa Plaaslike Munisipaliteit

Hessequa
Kaart van Suid-Afrika wat Hessequa in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Tuinroete
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC042
Burgemeester Grant Riddles (DA)
Hoofstad Riversdal
Grootste tale Afrikaans, Engels, Xhosa
Area 5 733 km²  
Bevolking 52 642 (2011)

Die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in 2000 as die Langeberg Plaaslike Munisipaliteit gestig, en het sy naam in 2005 verander. Die Breërivier/Wynland munisipaliteit het later die naam "Langeberg" oorgeneem.


Hessequa Plaaslike Munisipaliteit

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne