Gesamentlike entropie

'n Misleidende[1] Venn diagram wat optel- en aftrekkingsverwantskappe toon tussen verskeie inligtingsmaatstawwe wat met gekorreleerde veranderlikes X en Y geassosieer word. Die area wat deur beide sirkels vervat is, is die gesamentlike entropie H(X,Y). Die sirkel aan die linkerkant (rooi en violet) is die individuele entropie H(X), waar die rooi die voorwaardelike entropie H(X|Y) is. Die sirkel aan die regterkant (blou en violet) is H(Y), waar blou H(Y|X) is. Die violet is die wedersydse inligting I(X;Y).

In Inligtingsteorie, is Gesamentlike entropie 'n maatstaf van die onsekerheid wat verband hou met 'n stel van ewekansige veranderlike.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named korn

Gesamentlike entropie

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne