Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Yskap

Satellietfoto van die Antarktiese yskap.

'n Yskap is 'n koepelvormige, aaneengeslote ysmassa met 'n groot omvang. Yskappe word van gletsers onderskei deurdat eersgenoemde bo-op die landskap lê en in prinsiep nie deur topografie beperk word nie. Daar is twee groot yskappe op die aarde, met name die Groenlandyskap en die Antarktiese yskap. Daar is ook 'n aantal kleiner yskappe, soos die Vatnajökull op Ysland, die Hardangerjøkulen in Noorweë en die Agassiz-yskap op Ellesmere-eiland in Arktiese Kananda.


Previous Page Next Page






صفيحة جليدية Arabic Indlandsis AST Buzlaq örtüyü AZ Леден щит Bulgarian হিমচাদর Bengali/Bangla Inlandsis Catalan Ledový příkrov Czech Llen iâ CY Indlandsis Danish Eisschild German

Responsive image

Responsive image