Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Wolga

Wolgarivier
Die Wolga, die langste rivier in Europa.
Die Wolga, die langste rivier in Europa.
Die Wolga, die langste rivier in Europa.

Die stroomgebied van die Wolga.

Oorsprong Wolgowerchowje (Rusland)
Monding naby Astrachan, Rusland, in die Kaspiese See
Stroomgebied Rusland
Lengte 3 692 km (2 294 myl)
Oorspronghoogte 225 m (738 voet)
Mondinghoogte -28 m (-92 voet)
Gemiddelde afloop 8 060 m³/s (284 636 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 1 380 000 km² (532 821 myl²)
Kaart van die Wolga-bekken in Europa.
Kaart van die Wolga-bekken in Europa.

Die Wolga (Russies: Волга) is die langste rivier in Europa. Dit vloei deur die Europese deel van Rusland en word wyd beskou as die land se nasionale rivier. Van die twintig grootste stede in Rusland is elf in die Wolga se stroomgebied geleë – ook die hoofstad Moskou. Van die wêreld se grootste opvangsdamme is aan die rivier.


Previous Page Next Page






Wolga ALS Эдил ALT ቮልጋ ወንዝ AM Río Volga AN Folga ANG فولغا Arabic نهر الفولجا ARZ ভল্গা নদী AS Ríu Volga AST Волга AV

Responsive image

Responsive image