Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Wet van Hubble

Die Wet van Hubble is ’n wet in die sterrekunde waarvolgens sterrestelsels van mekaar af wegbeweeg teen ’n snelheid wat eweredig is aan hul onderlinge afstand. Eenvoudiger gestel beteken dit dat hoe verder ’n sterrestelsel van die aarde af is, hoe vinniger beweeg dit van ons af weg.

Die Wet van Hubble is een van die bewysstukke wat die meeste aangehaal word ter ondersteuning van die teorie van die oerknal.


Previous Page Next Page