Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Wentelbaan

Twee liggame met verskillende massas wat om hul massamiddelpunt wentel. Die tipe wentelbane en die relatiewe groottes daarvan stem ooreen met dié van Pluto en Charon om mekaar.

’n Wentelbaan is in fisika die pad waarlangs een voorwerp om ’n punt in die ruimte wentel of draai, soos ’n planeet om die massamiddelpunt van die Sonnestelsel. Planete se wentelbane is gewoonlik ellipties.

Wentelbane kan verduidelik en bereken word aan die hand van die Swaartekragwet van Newton en Kepler se wette van planetêre beweging.[1][2]

  1. Stern, David (24 Mei 2003). "(20) Newton's theory of "Universal Gravitation"" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2008. Besoek op 1 Junie 2008.
  2. Stern, David (21 Mei 2003). "Kepler's Three Laws of Planetary Motion: An Overview for Science teachers" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2008. Besoek op 1 Junie 2008.

Previous Page Next Page






Umlaufbahn ALS Orbita AN مدار Arabic ܫܒܝܠܐ (ܡܡܠܠܘܬ ܟܘܟܒܐ) ARC Órbita AST Orbit AZ اوربیت AZB Арбіта BE Арбіта BE-X-OLD Орбита Bulgarian

Responsive image

Responsive image