Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Welwitschia

Hierdie artikel handel oor die plantsoort. Vir die Namibiese nasionale rugbyspan met die bynaam Welwitschias, sien Namibiese nasionale rugbyspan.

Tweeblaarkanniedood
Die grootste bekende Welwitschia is 1,4 m lank en meer as 4 m breed.
CITES Appendix II (CITES)
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Gnetophyta
Klas: Gnetopsida
Orde: Welwitschiales
Familie: Welwitschiaceae
Genus: Welwitschia
Hook.f.
Spesie:
W. mirabilis
Binomiale naam
Welwitschia mirabilis
Hook.f., (1862)
Die verspreiding van die Welwitschia mirabilis.
Sinonieme[1]
  • Tumboa Welw. nom. rej.
  • Tumboa bainesii Hook. f. nom. inval.
  • Welwitschia bainesii (Hook. f.) Carrière
  • Tumboa strobilifera Welw. ex Hook. f. nom. inval.

Die Welwitschia, oftewel Tweeblaarkanniedood (Welwitschia mirabilis), is 'n besonderse plant wat voorkom in die kusstreke van Angola en Namibië. Dit is die enigste plant in die genus Welwitschia en daar word ook soms só na die plant verwys. Die genus is ook die enigste in die familie Welwitschiaceae en die kenmerkende plant is bekend vir sy gemiddelde leeftyd van 500 tot 600 jaar. Die plant word ook deur baie as 'n lewende fossiel beskou.[2] Die boom se FSA-nommer is 21.1[3]

  1. Tropicos, Welwitschia mirabilis and Topicos Tumboa Welw.
  2. (en) A. Lewington & E. Parker (1999). Ancient Trees: Trees that Live for a Thousand Years. Collins & Brown Ltd. ISBN 1-85585-704-9.
  3. (en) https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Previous Page Next Page






فلفيتشيا Arabic فلفيتشيا ARZ Velviçiya AZ Велвичия Bulgarian Velvičija BS Welwítsquia Catalan Welwitschia mirabilis CEB Welwitschie podivná Czech Welwitschia Danish Welwitschie German

Responsive image

Responsive image