Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Wapen van Nieu-Seeland
Die wapen van Nieu-Seeland is Nieu-Seeland se amptelike heraldiese simbool. Die oorspronklike wapen is in 1911 deur koning George V verleen en die huidige weergawe is deur koningin Elizabeth II in 1956 voorgestel.