Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Velaar

'n Velaar of Velêre konsonant is 'n klank gevorm naby of teen die sagte verhemelte. Die byvoeglike naamwoord vir hierdie klank is ook velaar of velêr. Voorbeelde van velare in Afrikaans is die 'g', die sagter 'ch', asook die 'ng', soos in ding.


Previous Page Next Page