Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vasalstaat

'n Vasalstaat is 'n staat wat afhanklik is van, of skatpligtig is jeens 'n ander staat. So 'n situasie ontstaan dikwels na 'n oorlog. In die antieke geskiedenis het groot ryke dikwels bufferstate geskep om hulself te beskerm teen 'n onverwagse inval. Die antieke koninkryk van Masedonië, in wat vandag noordelike Griekeland is, was 'n vasalstaat van die Persiese Ryk.


Previous Page Next Page