Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Valenciennes

Valenciennes
Vlag van Valenciennes
Vlag
Wapen van Valenciennes
Wapen
Koördinate: 50°21′29″N 3°31′24″O / 50.35806°N 3.52333°O / 50.35806; 3.52333
LandFrankryk
DépartementNord
MunisipaliteitValenciennes
Bevolking
43 336

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Valencienne is 'n nedersetting en 'n munisipaliteit in die Département Nord in Noord-Frankryk.

Dit lê aan die Schelde (Frans: Escaut)-rivier. Alhoewel die stad en streek 'n konstante afname in die bevolking tussen 1975 en 1990 beleef het, het dit sedertdien weer herstel. In die sensus van 1999 was die bevolking van die gemeente Valenciennes 41 278 en die metropolitaanse gebied 399 677.

Valenciennes in die 17de eeu.
La Maison Espagnole, nou die tuiste van die toeriste-inligtingskantoor

Previous Page Next Page






Valenciennes AN فالنسيان Arabic فالنسيان ARZ Valenciennes AST Valansyen AZ والنسین AZB Валансьен BE Валянсьен BE-X-OLD Валансиен Bulgarian Valenciennes BR

Responsive image

Responsive image