Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Suidelike distrik, Israel

Ligging van die Suidelike distrik in Israel (rooi)

Die Suidelike distrik (Hebreeus: מחוז הדרום - Mehoz HaDarom) is een van Israel se ses distrikte.

Die hoofstad is Be'er Sheva en die grootste stad is Ashdod. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 244 000 gehad.


Distrikte van Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria

Previous Page Next Page