Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Spraak

Spraak is wanneer klanke of gebare gemaak word sodat twee of meer individue met mekaar kan kommunikeer. Hierdie kommunikasie kan óf verbaal wees, soos wanneer mense woorde gebruik om te kommunikeer, of dit kan nie-verbaal wees, wanneer 'n individu sekere aksies uitvoer met die doel om te kommunikeer. Diere praat ook met mekaar vir kommunikasie, maar hierdie vorme van kommunikasie is nie altyd so ingewikkeld soos wat dit by mense is nie.

'n Persoon wat 'n toespraak lewer.

In baie gevalle word spraak gekompliseer deurdat die spreker iets sê, maar iets anders daarmee bedoel.


Previous Page Next Page






Parla (lingüistica) AN حديث (تواصل) Arabic كلام ARZ Nitq AZ Pagtaram BCL Маўленне BE Реч Bulgarian Govor BS Parla Catalan قسە CKB

Responsive image

Responsive image