Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Soemba

Soemba
Inheemse naam: Pulau Sumba
Topografiese kaart van Soemba
Topografiese kaart van Soemba
Geografie
Ligging Suidoos-Asië
Koördinate 9°40′S 120°0′O / 9.667°S 120.000°O / -9.667; 120.000
Argipel Klein-Soenda-eilande

Oppervlakte 11 059,6 vk km
Hoogste punt Berg Wanggameti 1 225 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsie Oos-Nusa Tenggara

Grootste stad Waingapu (37 459)

Demografie
Bevolking 755 849

Bevolkingsgroepe Soemba, Austronesiese en Melanesiese volke

Soemba (Indonesies: Pulau Sumba) is die vierde grootste van die Klein-Soenda-eilande na Timor, Soembawa en Flores en is in die suidweste van dié argipel, in die suide van die eilandnasie Indonesië, geleë. Die eiland word begrens deur die Savusee in die ooste en die oop Indiese Oseaan in die suidweste.

'n Uitsig oor Waingapu, die grootste nedersetting op Soemba

Soemba is in die suidooste van Soembawa, in die suide van Flores en in die weste van Timor geleë. In die suidooste, oorkant die Indiese Oseaan, lê Australië. Soemba het 'n bevolking van 755 849 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 11 059,6 km².

Soemba se geologie is gekenmerk deur baie aktiewe vulkane wat dié eiland van wes na oos gevorm het. Soemba se vulkane behoort tot die Ring van Vuur wat die Stille Oseaan van Nieu-Seeland tot Chili omsirkel.


Previous Page Next Page






جزيرة سومبا Arabic جزيره سومبا ARZ Sumba AST Sumba AZ Сумба BE Сумба Bulgarian Sumba BR Sumba Catalan Pulau Sumba CEB Sumba Czech

Responsive image

Responsive image