Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Skuifspanning

’n Skuifkrag word toegepas op die bokant van die reghoek terwyl die onderkant op sy plek bly. Die gevolglike skuifspanning, , verwring die reghoek in ’n parallelogram.

Skuifspanning, wat aangedui word deur die Griekse letter (tau), is die komponent van spanning wat saamvlakkig is met die dwarsdeursnee van die materie waarop dit inwerk. Gewone spanning word veroorsaak deur die spanningskomponent loodreg op die materie se dwarsdeursnee.


Previous Page Next Page