Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Septuagint

Die Septuagint of LXX is die Griekse vertaling van die Ou Testament. Die belangrikste verskil tussen die Septuagint en die Hebreeuse Bybel is dat daar 'n hele klomp byvoegings en selfs ekstra boeke in die Septuagint is wat nie in die Hebreeuse Bybel is nie. Hierdie ekstra boeke staan bekend as die Apokriewe boeke.


Previous Page Next Page