Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Selene

Selene
’n Standbeeld van Selene in Rome
’n Standbeeld van Selene in Rome
Naam Selene
Godin van die Maan
Blyplek Hemel
Simbole Sekel, opgewekte kleed, bul, haan, hond en fakkel
Man Endumion
Ouers Huperion en Teia
Broers, susters Helios en Eos
Kinders Vyftig dogters by Endumion; Pandia en Ersa by Zeus
Romeinse eweknie Luna

Selene (Grieks: Σελάνα of Σελήνη) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die verpersoonliking van die Maan.

Selene was die dogter van die Titane Huperion en Teia (Hesiodus) of Eurufaissa (Homeros) en die suster van Helios (Son) en Eos (Daeraad). Die drie se name was ook die algemene Griekse name vir maan, son en daeraad.

Haar eweknie in die Romeinse mitologie was Luna.


Previous Page Next Page






سيليني Arabic Selene AST Selena AZ Selene BAR Selene BCL Селена BE Сэлена BE-X-OLD Селена Bulgarian সেলেনে Bengali/Bangla Selene BR

Responsive image

Responsive image