Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Saul

Saul
(Hebreeus: שָׁאוּל)
Saul uitgebeeld in 'n detail van 'n 1878 olieverfskildery deur Ernst Josephson
Koning van Israel
Heerskappyc. 1030 v.C. — c. 1010 v.C.
OpvolgerIsboset[1][2]
Eggenoot
Issue
HuisHuis van Saul
VaderKish
Dawid speel vir Saul die harp, skildery van Rembrandt.

Saul was die 1ste koning van Israel en het waarskynlik 12 jaar regeer. Die lengte van sy regeringstydperk is egter onseker omdat dit nêrens in die Bybel presies aandui word nie.

In 1 Samuel 13:1 word gesê "Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer". In Handelinge 13:21 sê Paulus dat Saul 40 jaar geregeer het.

Isboset was sy seun.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref2

Previous Page Next Page






شاول الملك Arabic شاؤل ARZ طالوت AZB Талут BA Саўл BE Саул Bulgarian শৌল Bengali/Bangla Shaoul (roue Israel) BR Saül Catalan Saul Czech

Responsive image

Responsive image