Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Roeispaan

Een van die oudste bekende roeispane uit ongeveer 6200 v.C., in Sleeswyk-Holstein gevind.

'n Roeispaan is 'n instrument wat gebruik word om 'n vaartuig (soos 'n kano, kajak of vlot) deur water voort te beweeg. Die aktiwiteit word roei genoem. 'n Roeispaan word van 'n roeiriem onderskei deurdat 'n roeiriem op die kant van die boot ondersteun word, terwyl 'n roeispaan geheel en al los van die boot hanteer word.


Previous Page Next Page






مغداف Arabic Apowi ATJ Dayung (alat) BEW Pádlo Czech Paddel Danish Paddel German Paddle English Pagajo EO Mõla ET Mela Finnish

Responsive image

Responsive image