Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Riboflavien

Riboflavien
Riboflavien se chemiese struktuur
Riboflavien in 3D
Chemie
Chemiese formule C17H20ClN4O6
Molêre massa 376.138 g/mol
Voorkoms geel kristalle
Oplosbaarheid
CAS registernommer 83-88-5

Riboflavien, ook genaamd vitamien B2 is 'n maklik-absorbeerbare gekleurde mikronutrient wat 'n sleutelrol speel in die behoud van gesondheid van mens en dier.

Goeie bronne van riboflavien is melk, kaas, groente, lewer, niertjies, suurdeeg, sampioene en amandels[1] maar blootstelling aan lig laat die vitamien afbreek.

Riboflavien is ooglopend meer bekend as die vitamien wat die oranje kleur aan vastevorm vitamien-B preparate verleen, 'n geel kleur aan vitamien-aanvullende oplossings, en heelaas die fluoreserende geel kleur aan uriene gee van diegene wat hoë-dosis B-kompleks preparate inneem.

Riboflavien kan gebruik word as oranje-rooi voedselkleurmiddel, en is as sulks goedgekeur in Europa as die E-nommer E101.

  1. Higdon, Jane; Drake, Victoria J. (2007). "Riboflavin". Micronutrient Information Center (in Engels). Linus Pauling Institute at Oregon State University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2015. Besoek op 3 Desember 2009.

Previous Page Next Page