Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Rantsoenering

Roemeense rantsoenkaart uit 1989.

Rantsoenering in logistiek beteken die beheer van die verspreiding of verdeling van skaars hulpbronne, goedere, of dienste onder die bevolking op verspreide gebiede. Rantsoenering beheer die grootte van die rantsoen, byvoorbeeld die groote van n houer, wat 'n persoon se aandeel van die hulpbronne wat versprei word op 'n bepaalde dag of op 'n spesifieke tyd bepaal.

In ekonomie is rantsoenering 'n kunsmatige beperking van die aanvraag. Dit word gedoen prys te hou onder die ewewig (mark-skoonmaak) prys bepaal deur die proses van vraag en aanbod in 'n onbelemmerde mark. So kan rantsoenering aanvullend tot prysbeheer gebruik word. 'n Voorbeeld van rantsoenering as gevolg van stygende pryse was die rantsoenering van petrol tydens die wêreldwye 1973-energiekrisis, petrol tenk grootte beperkings en toename in die aantal petrol stasies .

Hoë pryse, veral in die geval van noodsaaklikhede, is ongewens by diegene wat dit nie kan bekostig nie. Tradisionele ekonome glo egter dat hoër pryse die vermorsing van skaars hulpbronne verminder, terwyl dit ook as aansporing dien vir die verskaffer om meer te herversprei en ook te produseer.

Rantsoenering deur die verpligte gebruik van rantsoenkoepons is net een soort van nie-prys-rantsoenering. Skaars produkte of dienste kan ook gerantsoeneer word met behulp van 'n toustaan-metode. Dit word gesien by pretparke, waar 'n mens eenmaal vir toegang betaal en dan nie weer om op enige ritte te gaan nie. Net so, in die afwesigheid van tolpaaie, word toegang tot paaie gerantsoeneer op 'n eerste daar, eerste bedien​-proses in 'n tipe wagtou, wat kan lei tot verkeersopeenhopings en daarop volgende hoër petrol verbruiking.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Previous Page Next Page






التقنين Arabic Racionament Catalan Přídělový systém Czech Dogni CY Rationering Danish Rationierung German Rationing English Porciumado EO Racionamiento Spanish Errazionamendu EU

Responsive image

Responsive image