Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Pali

Pali
Pāli
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Indiese subkontinent
Totale sprekers: Net gebruik as liturgiese taal[1][2]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Oostelike sone
    Bihari
     Pali 
Skrifstelsel: Brahmi- en verwante skrifte en Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: pi
ISO 639-2: pli
ISO 639-3: pli

Pali (Pāli) is ’n Indo-Ariese taal van die Indiese subkontinent. Dit word wyd bestudeer omdat dit die taal van ’n groot deel van die vroegste bestaande Boeddhistiese letterkunde is, soos vervat in die Pali-kanon, en dit is ook die heilige taal van Theravada-Boeddhisme. Dit word net as liturgiese taal gebruik.

  1. (en) Nagrajji (2003) "Pali language and the Buddhist Canonical Literature". Agama and Tripitaka, vol. 2: Language and Literature.
  2. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Pali". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 21 Augustus 2020.

Previous Page Next Page






Pali ALS पालि भाषा ANP بالي (لغة) Arabic بالى (لغه) ARZ পালি ভাষা AS Idioma pali AST Pali AZ Пали теле BA Basa Pali BAN Палі (мова) BE

Responsive image

Responsive image