Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Olienhout

Olienhout
'n Groot eksemplaar in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Subspesie:
O. europaea
subsp. cuspidata
Trinomiale naam
Olea europaea subsp. cuspidata
Benaderde verspreiding in suider-Afrika. Die subspesie is ook teenwoordig in Oos-Afrika, die Midde-Ooste en suid-Asië.
Sinonieme

Olea europaea subsp. africana

Olienhout (Olea europaea subspesie cuspidata) is 'n boom wat wydverspreid in Suid-Afrika voorkom. Dit is 'n middelgroot boom maar word by uitsondering tot 18 m hoog. Die olienhoutboom is 'n subspesie van die bekende olyfboom (Olea europaea), wat tot onlangs as ʼn afsonderlike spesie (Olea africana) beskou is en in baie bronne nog so aangegee word. Daar word vermoed dat die olyf, wat reeds vir millennia verbou word, uit hierdie subspesie gekultiveer kan wees.

Die boom se nasionale nommer is 617.[1]

  1. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Previous Page Next Page