Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Nuuskierigheid

Nuuskierige kinders kom saam om fotograaf Toni Frissell en kyk na haar kamera (ca. 1945)

Nuuskierigheid (van Latyn cūriōsitās, van cūriōsus "versigtig, ywerig, nuuskierig", verwant aan cura "omgee") is 'n eienskap wat verband hou met nuuskierige denke soos verkenning, ondersoek en leer, wat duidelik blyk uit waarneming by mense en ander diere. Nuuskierigheid word ook sterk geassosieer met alle aspekte van menslike ontwikkeling, waarin die proses van leer en 'n begeerte om kennis en vaardigheid te verkry, vanaf afgelei word.[1]

Die term nuuskierigheid kan ook gebruik word om die gedrag of emosie van nuuskierigheid aan te dui, met betrekking tot die begeerte om kennis of inligting te bekom. Nuuskierigheid as 'n gedrag en emosie word reeds oor millennia beskryf as die dryfkrag agter nie net menslike ontwikkeling nie, maar verskeie ontwikkelings in die wetenskappe, tale en industrie.[2]

  1. Zuss, M. (2012) The Practice of Theoretical Curiosity. New York, N.Y.: Springer Publishing. ISBN 978-94-007-2117
  2. Keller, H., Schneider, K., Henderson, B. (Eds.) (1994). Curiosity and Exploration. New York, N.Y.: Springer Publishing. ISBN 9780387548678

Previous Page Next Page






الفضول (مصطلح) Arabic Maraq AZ Ҡыҙыҡһыныу BA Любопитство Bulgarian Curiositat Catalan Nysgerrighed Danish Neugier German Περιέργεια Greek Curiosity English Scivolemo (apartigilo) EO

Responsive image

Responsive image