Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Nagoja

Nagoja


名古屋市
Stad
Vlag van Nagoja
Vlag
Wapen van Nagoja
Wapen
Ligging van Nagoja in die Aichi-prefektuur
Ligging van Nagoja in die Aichi-prefektuur
Nagoja is in Japan
Nagoja
Nagoja
Ligging van Nagoja in Japan
Koördinate: 35°11′N 136°54′O / 35.183°N 136.900°O / 35.183; 136.900
LandJapan
GebiedTsjoeboe
PrefektuurAichi-prefektuur
Regering
 • BurgemeesterTakashi Kawamura
Oppervlak
 • Stad326,45 km2 (126,04 vk. myl)
Bevolking
 • Stad2 331 078
 • Digtheid6 849,4/km2 (17 740/vk. myl)
 • Metro
10 240 000
TydsoneUTC+9 Japan Standaardtyd
Poskode
460-0001
BoomKamferlourier
(Cinnamomum camphora)

Nagoja (名古屋市 Nagoya-shi?) is die vierde grootste stad in Japan. Dit is aan die Stille Oseaan geleë in die Tsjoeboe-streek op sentrale Honsjoe. Dit is die hoofstad van die Aichi-prefektuur en een van Japan se belangrike hawens tesame met Tokio, Osaka, Kobe, Jokohama, Tsjiba, en Hakata. Dit is ook die middelpunt van Japan se derde grootste metropolitaanse gebied wat bekend staan as die Tsjoekiō- Metropolitaanse Gebied. Teen 2000 het die Tsjoekiō- Metropolitaanse Gebied 8,74 miljoen inwoners gehad waarvan 2,17 miljoen in die stad Nagoja gewoon het.[1]

Nagoja met 'n Shinkansen-hoëspoedtrein op die voorgrond
  1. "Population of Japan" (in Engels). Japanese Statistics Bureau. 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2018. Besoek op 20 April 2007.

Previous Page Next Page






Нагоя ADY ናጎያ AM ناغويا Arabic ناجويا ARZ Nagoya AST Naqoya AZ ناقویا، آیچی AZB Нагоя BA Nagoya BAN Нагоя BE

Responsive image

Responsive image